Plaas 'n advertensie
Betrekkings Vakant
-
PREMIUM ADVERTENSIE
KANADA-GELEENTHEDE: Koop jou eie plaas, of werk vir 'n boer in Kanada. Graan-, bees-, pluimvee-, skaap-, groen-te- en vrugte-ervaring. Permanente werk, nie seisoenswerk nie. Net mense wat graag wil emigreer. Stuur asb CV en navraag aan Cobus Kriek, SA en Kanadese burger: cobus@matrixvisa.com. Sien ook webwerf: www.matrixvisa.com.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
DR. LJ VAN DER KLASHORST verlang die dienste van twee SAVC-geregistreer-de veeartse vir die volgende pligte in die Alberton/Germiston-gebied: kliniese veeartsenydienste, insluitend maar nie be-perk tot konsultasues, na-uurs, algemene sjirurgie, ultraklank, X-strale. CV, bewys van kwalifikasies en registrasie by SAVC kan gestuur word aan jgmbdy@global.co.za, nie later nie as 28/2/21. Vir enige navrae, skakel dr. v.d. Klashorst by 082 578 2937.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
OP SOEK NA 'n hardwerkende, geesdriftige, eerlike beesplaasbestuurder in die Bergville-omgewing, KwaZulu-Natal. Móét Zoeloe magtig wees en onder die ouderdom van 35 jaar. Stuur CV's na: cattle@mgjacobszfarming.co.za en rob@mgjacobszfarming.co.za.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
PLAASBESTUURDER verlang vir nuwe voerkraal 20 km wes van Magaliesberg. Skaap- en beesvoerkraal, met kapasiteit vir 20 000 beeste. Skakel 082 354 2402 of e-pos: obakeng@kmffarms.co.za.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
PLAASBESTUURDER, Settlers-omgewing. Nagraadse kwalifikasie of minimum 5 jaar ondervinding van saai- en beesboerdery, besproeiing, elektriese en algemene herstelwerk. Ouderdom: 24 - 40 jaar. Stuur CV vóór 12/3/21 na admin@adaja.co.za of skakel 082 453 4366 vir meer inligting.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
VAKATURE VIR PLAASVOORMAN, Trompsburg. Vereistes: Kennis van skape/ beeste en lusernbaling. Sweis- en meganiese ondervinding kan voordelig wees. Diensaanvaarding en salaris sal be-spreek word. Skakel 082 783 1469 of stuur CV aan philiphenning4@gmail.com
01 Maart 2021
Terug na bo