Plaas 'n advertensie
Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes
-
KOOP OF VERKOOP JOUDROOMBEES- OF -SAAIPLAAS OP SEL 082 491 8289
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
WAARDE VIR GELD: groot verskeiden-heid van plase beskikbaar.
01 Maart 2021
-
50 ha-BERGKAMP. 4 slaapk., 4 badk., gastetoilet, swembad, boorgat, buitegeboue. Verdeel in kampe. Binneplaas, ± 12 km vanaf Brits. R3,2 m. Skakel Ralph, 082 800 6276.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
PLAAS in die Waterberg te koop. 26 ha met wildomheining, boorgat. 130 km van Pretoria. R3 000 000. Sel 083 308 3083.
01 Maart 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
PLAASEIENDOMME te koop. (1) Gedeelte 8 ('n gedeelte van Gedeelte 6) van die plaas Weltevreden, omgewing Hekpoort. Grootte: 42,8266 (twee-en-veertig komma agt twee ses ses) hektaar. (2) Gedeelte 42 ('n gedeelte van Gedeelte 39) van die plaas Weltevreden 517, omgewing Hekpoort. Grootte: 21,4133 (een-en-twintig komma vier een drie drie) hektaar. (3) Gedeelte 43 ('n gedeelte van Gedeelte 39) van die plaas Weltevreden 517, omgewing Hekpoort. Grootte: 21,4133 (een-en-twintig komma vier een drie drie) hektaar, met woning en buitegeboue. Skakel 082 377 0189 of 011 646 0064.
01 Maart 2021
-
5 327 ha-VRYBURG-DROOMBEESPLAAS met besproeiing te koop. Opgeboude beesplaas (3 020 ha en 2 307 ha) met voerkraal vir 4 000 beeste. Ideale plaas vir die beesboer. 86 ha onder besproeiing met waterregte, o.a. lusern. 44 kampe met 4-kampstelsels. 350 ha-wildkamp. 150 ton graansilo. 2 groot huise. Groot store. Sien www.plase.co.za. Navrae: skakel Clive Gardner Afslaers, 018 290 9610; Hendrik Nel, 082 491 8289 of Dandré Nel, 076 503 7900.
01 Maart 2021
Terug na bo