Plaas 'n advertensie
BEESTE
-
PREMIUM ADVERTENSIE
Besoek www.droughtmasterafrica.co.za E-pos: office@droughtmasterafrica.co.za.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
SALE OF THE GREYS- WIT MANSO-BRAHMAN-VEILING. Saterdag, 1 Mei 2021, om 11:00, by die Afridome, Parys. Aanbod: 55 dragtige verse; 20 koeie, dragtig en/of met kalf, sommige 3-in-1; 3 beproefde stoetbulle; semen. Navrae: skakel Burnie Staal, 082 463 0358 of Simon Hughes, 082 491 8286.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
42 KOEIE met kalwers. Loop tans by bulle. Skakel 082 944 9140.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
DRAGTIGE VERSE beskikbaar. Skakel 082 944 9140.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
100 NIE-DRAGTIGE VERSE. Gewig: 300 kg. Skakel 082 944 9140.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
NEWCASTLE. 560 Beefmaster/Bonsmara-tipe aanteelbeeste word tydens HCW Hugo Boerdery se 14de produksieveiling te koop aangebied op Woensdag, 5 Mei 2021, om 11:00, op Dabekskraal, Newcastle. Aanbod: 60 koeie met 60 kalwers (moontlik 3-in-1); 10 koeie met 10 kalwers; 60 dragtige koeie; 35 dragtige verse; 35 nie-dragtige verse, gereed vir bul; 20 bulle (Beefmaster); 140 speenverse; 60 speenosse. Sien derdebladadvertensie in dié uitgawe of besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Stoffel Mouton, Sel 082 329 0225.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
EDE FARMING. 3de produksieveiling op Dinsdag, 8 Junie 2021, om 13:00, in Middelburg, Mpumalanga. 3 bulle met genoomverrykte teelwaardes en 20 top-eerste- en tweedelaktasiekoeie. Die Ede-veiling word voorafgegaan deur 'n Suiweldag om 08:00. Navrae: skakel Poena van Niekerk, 082 893 2783 of die afslaer, Gert Coetsee, 082 414 5177 of besoek www.netauctions.co.za.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
2½ tot 3 jaar oue SP- en B-Bonsmarabulle beskikbaar.SKAKEL BOUTS BOTHA 082 339 2471
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
BUFFALO VALLEY FARMS vir Drakensbergers vanaf strawwe rooiwater-, galsiekte- en suurveld. Produksieveiling: 26 Mei 2021. Bel John Roos, 082 809 7941. Carolina.
19 April 2021
-
BUNGAREE RED ANGUS: Geregi-streerde bulle beskikbaar. Gehard, veldgrootgemaak. Suid-Vrystaat. Skakel Ian, 082 895 8188.
19 April 2021
Terug na bo