Plaas 'n advertensie
ALLERLEI
-
LMI-SKALE. Gewaarborgde Suid-Afrikaanse elektroniese skale: lewendeha-we-, platform-, voermenger-, vandusie- en hangskale asook weegbrûe, ens. Skakel 012 803 2805 of 028 425 1463.
19 April 2021
-
19 April 2021
-
MARTIN EN SCHEEPERS vir persoonlike diens en onmiddellike vereffening. Stuur u vars produkte aan Troy en Donovan Sims, Tel. 043 700 8300, 043 745 1652, of na ure 082 659 8518 of 082 492 7810; faks 043 745 1847.
19 April 2021
-
VEEHANTERINGSTOERUSTING. Kop- en lyfklampe, skale, spuitdippe, brand-toerusting, skuif-, val- en sorteerhekke, voerders, ens. Sterk gebou vir Afrika. Skakel Brits 012 250 2188. Webblad: www.taltec.co.za.
19 April 2021
-
VLEKVRYESTAALDONKIES, 210 liter. Heeltyd warm water. Sal nie roes nie. Word deur vuur verhit. Horisontaal en vertikaal. Van R4 746 tot R6 900, BTW inkl. Skakel Garry, 011 762 1212 of 082 456 0973. stainlessspecial@absamail.co.za.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
BENE GESOEK. Koop van dierebene landwyd. Betaling by aflewering. Weegbrug op perseel. Sel 082 462 4066 of kantoorure, 084 400 7861.
19 April 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
POLIPROPILEENSAKKE: nuwes, tweedehandses en massasakke. Skakel 084 585 9888 of 078 004 2353.
19 April 2021
Terug na bo