Plaas 'n advertensie
BOERDERYTOERUSTING
-
WATERWYS. Wêreldwyd. Heldersiende. 100% suksesvol. Skakel Willem, 063 280 9157.
18 Januarie 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
KRUKASSE vir Afrika. Silinderkoppe vir Afrika! Skakel Phillip of Pierre by 011 953 4580 of 083 267 8502.
18 Januarie 2021
-
DROTSKY-VOERMENGERS. Volledige reeks mengers beskikbaar. Spaanmeng-ers (P250, P500, P1000 en P2000), awegaarmengers (4-awegaar), kantelskroef-mengers (Turbo Mix en KS3) en lintmengers ("ribbon blenders"). Hamermeulens en verpillingsmasjiene is ook beskikbaar. Vir meer inligting, skakel 011 864 1601.
18 Januarie 2021
-
TREKKER/LAAIGRAAF/TREKSKOP-KOMBINASIES: Nuwe en gebruikte onderdele. Wye reeks nuwe en gebruikte onderdele beskikbaar vir die meeste make en modelle. Ons koop en verkoop masjiene. Skakel Wikus, 011 964 1631 of 083 235 5665 (Gauteng) of Ashley, 031 464 8128 of 072 122 8992 (KZN).
18 Januarie 2021
-
GEBRUIKTE John Deere-trekkeronderdele. Voorraad beskikbaar: 2020, 2120, 2130 en 2140, 3130 en 3140. Reeds 50 jaar John Deere-handelaars. Vir beste gehalte en pryse, nader Settlers Service Station, Settlers, Tel. 084 741 1401.
18 Januarie 2021
-
DEUTZ, Massey Ferguson, Ford, Fiat, John Deere, Hatz, Lister, Petter, ADE, Perkins, Honda, Kohler, Kubota, Robin, Yanmar: Vervangingsonderdele teen die beste pryse. Skakel Piet van Buuren, 041 451 3755. Parts Plant & Equipment.
18 Januarie 2021
-
KATOEN-OESTOERUSTING. 2 John Deere-katoenplukkers, dubbelkop; 10 m-modulemaker en oorlaaiwaentjie as pakket te koop. Alles in puik, werkende toestand. Skakel Mickey, 082 883 4520. Mokopane, Limpopo.
18 Januarie 2021
-
DROTSKY-HAMERMEULENS, Nuwe en tweedehandse hamermeulens beskikbaar. Herstel u ou PC24 vir slegsR20 700, BTW ingesluit. Die hoofas en alles om die hoofas word vervang. Voermengers en verpillingsmasjiene is ook beskikbaar. Vir meer inligting, skakel 011 864 1601.
18 Januarie 2021
-
PREMIUM ADVERTENSIE
DEUTZ- WATERVERKOELDE ENJINS: Onderdele te koop. Alles onmiddellik beskikbaar, van nuwe blokke tot boute. Skakel LNE Agri Earth by 0861 888 008 (kantoor) of 083 327 3237, n.u.
18 Januarie 2021
Terug na bo