Description:
NUWE diesel LiuGong Vurkhysers, van 2 tot 10 ton. Elektries, 1,5 tot 2,5 ton, met nuutste tegnologie Li-batterye. LiuGong-vurkhysers bied die beste waarde vir geld en bied 'n 2-jaar/3 000-uur-waarborg. Vir boere het ons semi-ruwe- en alleterrein-modelle. Goeie, gebruikte vurkhysers ook beskikbaar. Skakel George Die Vurkhyser
Man, 083 227 8579.
BYKOMENDE INLIGTING
Categories:
VURKHYSERS
Phone:
0832278579
Email:
george@cesforklift.co.za
Contact Name:
CES Forklift