Description:
TUNELLA TUNNELS-GROENTETONNELS. Gegalvaniseerde staal, 30 m x 10 m. Geverf, 30 m x 10 m. B-graad-staal-tonnels, R52 500, met oprigting. Oprigting van enige grootte nethuise. Waaiers en verhitting. Kursusse oor tonnelboerdery. Landswye aflewering asook buurlande. Skakel Hans, 082 335 3757; 072 720 0276 of 012 753 1183; faks 086 611 4919. tunnellatunnels@vodamail.co.za. Webwerf: www.tunnelatunnels.co.za.
BYKOMENDE INLIGTING
Categories:
Tuin- en Kwekerybenodighede
Phone:
0123356999
Contact Name:
J VERMAAK