Description:
MEMEL. 320 kommersiële SAVM-ooie, 2-tand tot volbek, dragtig met een- en tweelinge (gesinchroniseerd, lam Maart en Mei) word tydens die 13de produksieveiling van Maritz Bovelders & Boshoek Bovelders te koop aangebied op Donderdag, 9 Februarie 2023, om 11:00, op Eksteen, Memel. Sien advertensie in die uitgawes van 22 en 29 Des. 2022 en 20 Jan. 2023 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Deon Stegmann, Sel 079 878 2109; Jan Mostert (afslaer), Sel 083 306 8408; Pieter Nel (skaap- en woladviseur), Sel 076 078 9849 of die eienaar: Jaco Maritz, Sel 082 853 7941.
BYKOMENDE INLIGTING
Categories:
Skape
S.A. Vleismerino
Phone:
0415033174
Email:
pauline.gerber@bkb.co.za
Contact Name:
BKB LIMITED