Advertensies

VREDE: 115 Top Bovelders

  • Rapporteer
    Advertensie rapporteer
    Login Required
  • Aflaai
  • Druk
  • Deel
    Deel hierdie advertensie
Media
Description:

VREDE. 115 top-Bovelders word tydens die produksieveiling van Wicar Boerdery te koop aangebied op Dinsdag, 20 Junie 2023, om 11:00, op Swartfontein, distrik Vrede. Aanbod: 50 bulle; 50 dekgereed verse; 15 dragtige verse. Besigtigingsdag: 1 Junie 2023, 13:00 - 16:00. Vir meer inligting, sien advertensie in uitgawe van 1 Junie 2023 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Willem Cilliers, Sel 083 524 0506; Gerrit Theunissen, Sel 082 331 2037 of Carel Davel, Sel 082 331 1811.

 

BYKOMENDE INLIGTING
Categories:    
Phone: 0415033174
Contact Name: BKB LIMITED
Verwante advertensies
Shedule a Test Drive
[dhvc_form id="2578"]
Apply For TradeIn With Us
[dhvc_form id="2578"]
Send Message
You can not send message on your own lisitng