Description:
MEMEL. 525 gekeurde Bovelders word tydens die 13de produksieveiling van Maritz Bovelders & Boshoek Bovelders te koop aangebied op Donderdag, 9 Februarie 2023, om 11:00, op Eksteen, Memel. Aanbod: 200 koeie met kalwers (meeste 3-in-1); 50 dragtige verse; 75 nie-dragtige verse. Sien advertensie in die uitgawes van 22 en 29 Des. 2022 en 20 Jan. 2023 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Deon Stegmann, Sel 079 878 2109; Jan Mostert (afslaer), Sel 083 306 8408; dr. At Viljoen, Sel 082 440 7823 of die eienaars: Jaco Maritz, Sel 082 853 7941 en Paul van Niekerk, Sel 082 577 6556.