Plaas 'n advertensie

YZERFONTEIN. Nuwe huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers (slaapplek vir 6), dubbelmotorhuis, see-uitsig. Baie sentraal geleë. Hoe langer jy bly, hoe goedkoper betaal jy! Hoogseisoenprys: R2 900 per dag. Skakel eienaar, Louise Burger, 084 594 6741 of e-pos: yzerfonteinatc@gmail.com.

11 Oktober 2021

Terug na bo