Plaas 'n advertensie

WILDEWATER MERINO'S-VEILINGDATUM: 9 Februarie, om 11:00. PLEK: Merino Inn, Colesberg AANBOD: 40 horing- en poenskop-Merinoramme; 20 nie-dragtige 2- tot 4-tand-Merinostoetooie; 500 nie-dragtige en dragtige Merino-ooie, 2-tand tot volbek; 1 000 stoorlammers. NAVRAE: SKAKEL ANDRÉ VAN ZYL, 084 587 7660 MICHAEL HAYWARD, 079 866 5349

24 Januarie 2022

Terug na bo