Plaas 'n advertensie

WILCO VAN DER SCHYFF-BOERDERY, VENTERSDORP-DISTRIK WERKTUIGKUNDIGE * Minstens 5 jaar ondervinding in die spesifieke bedryf, met kontakbare verwysings. * Hardwerkend, eerlik, sober gewoontes. * Moet bereid wees om op die plaas te bly, naweekdiens te doen en na ure te werk. * Moet onafhanklik kan werk. * Moet genoegsame kennis hê van trokke, trekkers, werktuie, laaigrawe, sleepwa-ens, wipbakwaens, ens. * Moet genoegsame elektriese en outo-elektriese kennis hê en goed kan sweis. * Moet goed met mense kan werk, asook goeie arbeidsverhoudinge kan handhaaf. * Moet rekenaarvaardig en administratief goed wees en netjies in alle opsigte. * Kode 14-rybewys of gelykstaande. * Ouderdom: Tussen 25 en 35. * Eie noodsaaklike gereedskap. Ons bied 'n mededingende salaris en voordele aan. Salaris op aanvraag. SLUITINGSDATUM: 30 Junie 2022. Aanvaar teen 31 Julie 2022 dat pos reeds gevul is. TEL. 018 264 3057 OF 071 897 2493 STUUR CV AAN: sanet@wvds.co.za

20 Junie 2022

Terug na bo