Plaas 'n advertensie

WICAR BOERDERY: Bovelder-produksieveiling. Dinsdag, 22 Junie 2021, om 11:00, op die plaas Swartfontein, distrik Vrede. Veiling word lewendig sowel as digitaal aangebied. Aanbod: 40 x 3 jaar oue bulle; 70 dragtige koeie; 40 dekgereed-verse; 25 speenverse. Vir navrae, skakel Willem Cilliers, 083 524 0506; Gerrit Theunissen, 082 331 2037; Carel Davel, 082 331 1811 of Frik Verster, 082 652 2132.

07 Junie 2021

Terug na bo