Plaas 'n advertensie

WEIDINGSPLASE, Maun, Botswana. Twee weidingsplase (4 821 ha en 4 422 ha), langs mekaar geleë in die Hainaveld, Maun, Botswana. Watervoorsiening: 2 sterk boorgate. Plase omhein, met kam-pe. Infrastruktuur sluit in krale en eenvoudige woning. Skakel Stephan Roux, 084 515 1055.

11 November 2019

Terug na bo