Plaas 'n advertensie

WASBANK: 754 Top Boerbeeste word tydens Labuschagne Boerdery se veiling te koop aangebied op Woensdag, 02 Februarie 2022 om 11:00 te Blinkwater, Wasbank. Aanbod: 300 koeie + 300 kalwers (meeste 3-in-1), 50 dragtige koeie, 50 dragtige verse, 50 oop verse, 2 Simmentaler bulle en 2 Brahman bulle. Sien derdeblad advertensie in die uitgawe van 28 Januarie of besoek: www.bkb.co.za.

24 Januarie 2022

Terug na bo