Plaas 'n advertensie

VREDE, OOS-VRYSTAATBetroubare, bekwame plaasbestuurder met ondervinding van Merino's. Ondervinding van intensiewe en ekstensiewe skaapboerdery, sowel as sinkronisasie en lam van ooie in lamhokstelsel. Goeie bestuursvaardighede en menseverhoudings. Rybewys. Moet asseblief nie aansoek doen indien u nie oor ondervinding beskik nie. Beskou aansoek as onsuksesvol indien geen terugvoering binne 14 dae ontvang is nie. E-POS CV AAN: frans@vsagri.co.za

13 September 2021

Terug na bo