Plaas 'n advertensie

VREDE. 530 uitstekende Dohne-Meri-no's word tydens die 11de produksieveiling van Charfontein Boerdery (Andries en Neels Greyling) te koop aangebied op Donderdag, 16 Julie 2020, om 11:00, op Humania, Vrede. Aanbod: 80 A- en AA-ramme, waarvan 15 AA-beproefde ramme en 21 kudderamme (word aangebied in groepe van 3); 150 kudde-ooie, 2-tand, nie-dragtig, 4 maande wol; 300 dragtige kudde-ooie (lam 12/10/20), 4 maande wol. Sien derdebladadvertensie in dié uitgawe of vir pamflet, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Paul de Bruyn, Sel 079 882 1138; eienaar: Andries Greyling, Sel 082 496 1523 of die BKB-skaap- en-wolbeamptes: Daan Cronje, Sel 082 565 6924 of Pieter Nel, Sel 076 078 9849.

29 Junie 2020

Terug na bo