Plaas 'n advertensie

VREDE. 50 Merinoramme word tydens die Oos-Vrystaat-Veldramklubveiling te koop aangebied op Donderdag, 9 Julie 2020, om 11:00, by die Vrede-veilingskrale. Uitmuntende gehalte word aangebied! Vir meer inligting, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Jandré Moll, Sel 082 307 9169 of Pieter Nel (BKB-skaap-en-wolbeampte), Sel 076 078 9849.

29 Junie 2020

Terug na bo