Plaas 'n advertensie

VREDE. 370 top-Bonsmara/Bovelder-tipe boerbeeste word tydens Arundel Boerdery se 5de produksieveiling te koop aangebied op Dinsdag, 25 Januarie 2022, om 11:00, op Arundel, Vrede. Aanbod: 65 koeie met kalwers (moontlik 3-in-1); 60 dragtige koeie; 30 dragtige verse; 30 nie-dragtige verse; 120 bulkalwers. Sien halfbladadvertensie in dié uitgawe of vir pamflet: www.bkb.co.za. Navrae: Gert Burger, Sel 082 822 1952 of Thys van Wyk (Arundel Boerdery), Sel 072 502 9098.

17 Januarie 2022

Terug na bo