Plaas 'n advertensie

VREDE. 256 top-Dormers word tydens Jorsie Boerdery se veiling te koop aangebied op Dinsdag, 3 Augustus 2021, om 11:00, op Donkerhoek, Vrede. Aanbod: 86 ooie met lammers; 100 dragtige ooie (normale paring); 40 ooie, by ram geloop; 20 ooilammers; 10 ramme. Sien die derdebladadvertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Pieter Nel (skaap- en woladviseur), Sel 076 078 9849 of Jandre Moll, Sel 082 307 9169.

26 Julie 2021

Terug na bo