Plaas 'n advertensie

VREDE. 1 000 top-Dohne-skape word tydens Arundel Boerdery se 5de produksieveiling te koop aangebied op Dinsdag, 25 Januarie 2022, om 11:00, op Arundel, Vrede. Aanbod: 600 dragtige volbek-ooie; 200 dragtige tweetand-ooie; 200 ooilammers. Sien halfbladadvertensie in dié uitgawe of vir pamflet: www.bkb.co.za. Navrae: Gert Burger, Sel 082 822 1952 of Thys van Wyk (Arundel Boerdery), Sel 072 502 9098.

17 Januarie 2022

Terug na bo