Plaas 'n advertensie

VOLLEDIGE lêhen-hokstelsel (Reliance) beskikbaar. Kapasiteit vir 12 000 voëls, bestaande uit 2 rye hokke vir 6 000 voëls elk. Sluit in stellasie, eierversameltoerus-ting, 15 t-massatenk, awegaar. R392 000, plus BTW. Moet afgetakel word. Naby Oos-Londen. Skakel 073 277 7604.

03 Augustus 2020

Terug na bo