Plaas 'n advertensie

565 ha-VIRGINIA-PLAAS. 120 ha lande plus ou lande, res is goeie weiding. 280 ha is driekwart met wildheining omhein en het rivierfront, mooi bosveld. Waterreg vir 66 ha op Sandvet-kanaal-skema, met opgaardam. Ou huis en 2 groot store met afdak. Boorgat met waterregte. Prys: R5 miljoen, BTW uitgesluit. Skakel Louis by 082 826 5095.

01 Augustus 2022

Terug na bo