Plaas 'n advertensie

VILJOENSKROON. 94 SAVM-skape. Weereens 'n geleentheid om top-SAVM-skape in die hande te kry op die 61ste produksieveiling van Niekersrust-stoetery (Jan van Biljon) op Woensdag, 5 Oktober 2022, om 11:00. Aanbod: 50 ramme (waarvan 5 beproefde stoetramme is); 4 wolramme; 10 ooie met lammers; 20 ooie (by ram geloop). Vir meer inligting, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: BKB-skaap-en-woladviseurs: Danie, Sel 082 778 4537; Theuns, Sel 082 374 2656; Karel, Sel 082 826 3244 of eienaar: Jan Biljon, Sel 082 781 5210.

19 September 2022

Terug na bo