Plaas 'n advertensie

VILJOENSKROON: 155 SAVM-SKAPE. Weereens die geleentheid om top-SAVM-skape in die hande te kry op die 58ste produksieveiling van Niekerksrust Stoetery (Jan van Biljon) op Woensdag, 16 Junie 2021, om 11:00. Aanbod: 65 ramme (waarvan 8 beproefde stoetvaarramme), 20 SP-ooie met lammers, en 50 SP- geskandeerde ooie (waarvan 20 jong, geskandeerde ooie is). Sien advertensies in die uitgawes van 28 Mei en 4 Junie, of vir pamflet besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Skakel Karel du Plessis (Skaap/wol-adviseur), 082 826 3244; Schalk Jonker, 073 007 0022; Jan Biljon (eienaar), 082 781 5210.

07 Junie 2021

Terug na bo