Plaas 'n advertensie

VILJOENSKROON. 120 SAVM-skape. Weereens 'n geleentheid om top-SAVM-skape in die hande te kry op die 58ste produksieveiling van Niekerksrust-stoetery (Jan van Biljon) op Woensdag, 7 Oktober 2020, om 11:00. Aanbod: 50 ramme; 10 ooie met lammers; 30 ooie (by ram geloop); 20 jong ooitjies (by ram geloop). Vir meer inligting, sien advertensies in die uitgawes van 25 Sep. en 2 Okt. 2020 of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Danie de Wet (skaap-en-wolbeampte), Sel 082 778 4537; Schalk Jonker, Sel 073 007 0022 of Jan Biljon (eienaar), Sel 082 781 5210.

21 September 2020

Terug na bo