Plaas 'n advertensie

VILJOENSKROON. 110 SAVM-skape. Weereens 'n geleentheid om top-SAVM-skape in die hande te kry op die 60ste produksieveiling van Niekersrust-stoetery (Jan van Biljon) op Woensdag, 6 Oktober 2021, om 11:00. Aanbod: 50 ramme; 10 ooie met lammers; 20 ooie (by ram geloop); 20 jong ooitjies (by ram geloop). Vir meer inligting, besoek: www.bkb.co.za Navrae: Danie de Wet (skaap/wolbeampte), Sel 082 778 4537; Schalk Jonker, Sel 073 007 0022 of Jan van Biljon (eienaar), Sel 082 781 5210.

13 September 2021

Terug na bo