Plaas 'n advertensie

VENTERSBURG. 380 top-Dohne-skape word tydens LK Dohne-stoetery (Corlia Kleynhans) se veiling te koop aangebied op Donderdag, 29 September 2022, om 11:00, op Erfplaas, Ventersburg. Aanbod: 30 ramme; 200 kommersiële ooie; 150 stoorlammers. Vir meer inligting of vir pamflet, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Skaap- en woladviseurs: Karel, Sel 082 826 3244 en Theuns, Sel 082 374 2656 of Piet Wessels, Sel 082 857 7827.

19 September 2022

Terug na bo