Plaas 'n advertensie

UITVERKOPING van rooi Anguskruisdiere, namens tannie Mariaan du Preez, op Donderdag, 25 Februarie 2021, om 11:00, op Woudzicht, Roadside. Aanbod: 136+137 koeie met kalwers (as 3-in-1 gesertifiseer); 27 dragtige koeie; 54 dragtige verse; 20 nie-dragtige verse (gereed vir bul); 6 bulle. Navrae: skakel PJ Muller, 060 966 9340 of Corjan de Jager, 079 506 8777.

22 Februarie 2021

Terug na bo