Plaas 'n advertensie

TUNELLA TUNNELS-GROENTETONNELS. Vlekvrye staal, 30 m x 10 m. Geverf, 30 m x 10 m. Tweedehandse vlekvrye staaltonnels, 30 m x 10 m, met nuwe plastiek, R41 500. Oprigting van enige grootte nethuise. Waaiers en verhitting. Kursus op tonnelboerdery. 5 m x 9 m. Landswye aflewering en in buurlande. Skakel Hans, 082 335 3757 of 012 753 1183; faks 086 611 4919. E-pos: tunnellatunnels@vodamail.co.za; www.tunnelatunnels.co.za.

09 Desember 2019

Terug na bo