Plaas 'n advertensie

TOP-BORANBULLE TE KOOP, regdeur die jaar. SP bulle van jong bulle tot volwasse bulle. Pryse vanaf R40 250, BTW ingesluit, van die plaas af. Koop een van ons puik bulle en ons sal jou speenkalwers koop teen 'n premie! Vir meer inligting, skakel 082 388 0052, 071 675 3012 of 082 415 5448.

19 September 2022

Terug na bo