Plaas 'n advertensie

TOP-BORANBULLE TE KOOP, regdeur die jaar. SP bulle van jong bulle tot volwasse bulle. Pryse vanaf R28 750, BTW ingesluit, van die plaas af. Koop een van ons puik bulle en ons sal jou speenkalwers koop teen 'n premie! Vir meer inligting, skakel 072 680 8589, 071 675 3012 of 082 415 5448.

13 September 2021

Terug na bo