Plaas 'n advertensie

PALMIETFONTEIN EN AARFONTEINBONSMARAS SE 34STE PRODUKSIEVEILING DATUM: Donderdag, 9 September 2021, om 11:00. PLEK: Op die plaas Palmietfontein, Brandfort. AANBOD: 30 SP-Bonsmarabulle, waar-onder 3 kuddevaars; 300 vroulike diere. Al die diere is BM- en TB-vry en die bulle is getoets vir vrugbaarheid. Dragtigheidstatus van vroulike diere is gesertifiseer en ouderdomme bekend. Al die bulle is vir dubbelbespiering getoets, met slegs 2 uit die 30 bulle wat die dubbelbespiering-geen dra! Gasverkoper: La Patience Bonsmaras. SKAKEL CARL GUTTER 082 378 4386 QUINTON FERREIRA 083 377 9035 GERT VAN JAARSVELD 083 462 2432 AFSLAER: THEUNS VISSER 082 338 1356

26 Julie 2021

Terug na bo