Plaas 'n advertensie

THEUNISSEN. 130 top-Beefmasterbees-te word te koop aangebied tydens die 5de produksieveiling van Kandys Beefmasters op Vrydag, 13 Aug. 2021, om 11:00, op Brakfontein, Theunissen. Veiling op terrein en digitaal. Aanbod: 35 Beefmasterbulle en 95 vroulike diere (in alle produksiestadia). Sien advertensie in die uitgawes van 30 Julie en 6 Aug. of besoek www.kandysbeefmasters.co.za of www.bkb.co.za. Navrae: Johan Prinsloo, Sel 083 285 2432.

19 Julie 2021

Terug na bo