Plaas 'n advertensie

THEUNISSEN. 110 top-Beefmasterbees-te word te koop aangebied tydens die 4de produksieveiling van Kandys Beefmasters op Do., 14 Aug. 2020, om 11:00, op Brakfontein, Theunissen. Veiling op terrein en digitaal. Aanbod: 30 Beefmas-terbulle en 80 vroulike diere (in alle produksiestadia). Sien advertensie in dié uitgawe of besoek www.kandysbeefmas-ters.co.za of www.bkb.co.za. Navrae: Johan Prinsloo, Sel 083 285 2432.

03 Augustus 2020

Terug na bo