Plaas 'n advertensie

SOUTPANSBERG BONSMARA: Produksieveiling op 14 Oktober 2022, om 11:00, op die plaas De Ruigte, Vivo. 25 bulle, 200 vroulike diere (alle produksiestadia). Skakel Louis v.d. Walt, 082 411 0796; Bouts Botha, 082 339 2471; Mark Baker, 076 502 4980 of Niel Swart (afslaer), 082 554 3070.

19 September 2022

Terug na bo