Plaas 'n advertensie

SOUTPANSBERG BONSMARA: 2021-produksieveiling op Vrydag, 8 Oktober 2021, om 11:00, op die plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo. Aanbod: 25 bulle en 80 vroulike diere (alle produksiestadia). Skakel Louis van der Walt, 082 411 0796; Bouts Botha, 082 339 2471; Mark Baker (bemarker), 076 502 4980; Luhan Bester, 079 864 7861 of Niel Swart (afslaer), 082 554 3070.

13 September 2021

Terug na bo