Plaas 'n advertensie

SNYMAN AGRI & FINANCIAL SERVICES kan u help met advies, riglyne en finansiële ontledings van u boerdery, asook met die voorbereiding van kredietaansoeke. Ek het 25+ jaar ondervinding as finansiële ontleder en verhoudingbestuurder in die landbou- en finansiële sektor. Skakel Dawid Snyman, 082 491 2150. E-pos: dawidsnyman@icloud.com. Geleë in Krugersdorp, maar ek werk in álle provinsies. Ek sien uit daarna om saam met u te werk!

01 Maart 2021

Terug na bo