Plaas 'n advertensie

SCHWEIZER-RENEKE. 165 top-SAVM's word tydens Coralta-SAVM-stoet se 18de produksieveiling te koop aangebied op Woensdag, 23 Junie 2021, om 11:00, op Coralta, Schweizer-Reneke. Aanbod: 5 potensiële stoetramme; 55 geregistreer-de ramme; 105 graadooie (dragtigheid sal bevestig word). Vir meer inligting, sien derdebladadvertensie in die uitgawe van 18 Junie of besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Piet Wessels, Sel 082 857 7827; Theuns Barnard (skaap- en woladviseur), Sel 082 374 2656 of eienaar: Cornie van der Heever, Sel 082 948 3338.

07 Junie 2021

Terug na bo