Plaas 'n advertensie

SCHNAUZERHONDJIES BESKIKBAAR. 4 bondeltjies vreugde. 2 swart tefies, 1 swart reuntjie, 1 sout-en-peper-reuntjie. Ingeënt en ontwurm. Tefies R2 500, reuntjies R2 000. Kan vervoer reël. Hertzogville. Skakel Ilze, 082 784 1990.

20 Junie 2022

Terug na bo