Plaas 'n advertensie

ROUVUS- EN DELAM-DRAKENSBERGERS nooi u na ons 24ste produksieveiling op Donderdag, 23 Julie 2020, om 11:00 - 11:30, op Kalkfontein, Ventersburg. Lewendige uitsending (''livestream'') op Meerkat se toepassing. Die nodige Covid-regulasies is van toepassing. Inligting om 11:00. Voeg waarde by u kudde met meer as 40 jaar se Rouvus-gene. Aanbod: 38 spesiaal geselekteerde topbulle, asook 50 vroulike diere. Gawie, 083 264 5487; Frik, 0834551264 of bel Willie (Paradigm), 082 375 2524.

13 Julie 2020

Terug na bo