Plaas 'n advertensie

ROUVUS- EN DELAM-DRAKENSBERGERS nooi u na ons 25ste produksieveiling op Donderdag, 22 Julie 2021, om 11:00 - 11:30, op Kalkfontein, Ventersburg. Lewendige uitsending (''livestream'') sal beskikbaar wees. Die nodige Covid-regulasies is van toepassing. Inligting om 11:00. Voeg waarde by u kudde met meer as 40 jaar se Rouvus-gene. Aanbod: 40 spesiaal geselekteerde topbulle, asook 100 vroulike diere. Gawie, 083 264 5487; Frik, 0834551264 of bel Willie (Paradigm), 082 375 2524.

19 Julie 2021

Terug na bo