Plaas 'n advertensie

REITZ. 10 stropers, in 'n puik toestand, word tydens Marthinus Lourens se reuse-werktuiguitverkoping te koop aangebied op Woensdag, 29 September 2021, om 11:00, op Lilian, Reitz. Aanbod: 2 Case 7150's (455 uur, 404 enjinuur, 2020); 2 Case 3025-koringtafels (7,6 m, Flex-tafel); 2 Geringhoff MS 1230's (12-ry, plukkerkop); 2 Franco Fabriek SF1270-sonneblomtafels (7,6 m); 2 Geringhoff MS 1231's (12-ry, plukkerkop). Sien volblad-advertensie in dié uitgawe of besoek www.bkb.co.za. Navrae: Francois Duminy, Sel 082 528 1899.

13 September 2021

Terug na bo