Plaas 'n advertensie

PRODUKSIEVEILING VANDANIE MULLER & SEUNS DATUM: Dinsdag, 1 Junie, om 11:00. PLEK: Die plaas Sweethome, Frankfort. AANBOD: Bovelder-, Bonsmara-, Beefmasterkruisdiere: 30 dragtige verse, 6 maande en ouer; 30 tweedekalfkoeie, moontlik 3-in-1; 50 koeie + kalwers; 110 dragtige koeie, 6 maande - swaar; 30 nie-dragtige verse, gereed vir bul; 50 nie-dragtige, ± 300 kg. TB- en BM-skoon. NAVRAE: SKAKEL VLEISSENTRAAL CORJAN DE JAGER, 079 506 8777 DAVID GERBER, 082 489 7424 OVK: PM SWART, 083 948 3345

17 Mei 2021

Terug na bo