Plaas 'n advertensie

PRODUKSIEVEILING, met trots aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg, op 20 Oktober 2021, om 11:00, by die Vryburg-skouterrein. Aanbod: 30 veldgetoetste stoetbulle en 250 kommersiële vroulike diere. Vroulike diere is vooraf visueel gekeur deur telers, asook BM-vry gesertifiseer. Bulle is vrugbaar getoets en trigomoniase- en vibriose-vry. Onder beskerming van die Bonsmara- beestelersgenootskap. Navrae: skakel Jannie v.d. Heever (bemarker), 082 821 5418. Katalogus beskikbaar op www.proveld.co.za

11 Oktober 2021

Terug na bo