Plaas 'n advertensie

PRODUKSIEBESTUURDER verlang. Meganies ingestelde, entoesiastiese persoon om te help met die produksie van 'n sitrus- en gemengdegewas-onderneming. Persoon moet Afrikaans en Engels kan praat; Sotho sal voordelig wees. Goeie motiverings- en bestuursvaardighede wanneer dit kom by werkers. Moet meganies ingestel wees en bereid wees om met sy/haar hande te werk. Moet landbouproduksie-ervaring hê. Moet oor 'n kode 8- of EC-rybewys beskik. Moet oor sterk administratiewe vaardighede be-skik. Salaris onderhandelbaar. Pos onmiddellik beskikbaar. E-pos CV aan: culmpine.estate@gmail.com

20 Junie 2022

Terug na bo