Plaas 'n advertensie

POTCHEFSTROOM/VANDERBIJLPARK. 'n 281,1195 ha-plaas (distrik Potchefstroom, provinsie Noordwes) word tydens Gert Fourie se veiling te koop aangebied op Saterdag, 22 Augustus 2020, om 11:00, op Doornhoek, Potchefstroom. Eiendom: Resterende gedeelte van die plaas Doornhoek 570, registrasie-afdeling IQ, provinsie Noordwes. Grootte: 281,1195 ha. Sien advertensie in die uitgawe van 14 Aug. 2020 of vir pamflet, besoek: www.bkb.co.za. Navrae: Freek Pieterse, Sel 079 560 7088.

03 Augustus 2020

Terug na bo