Required fields:

  • Tuis
  • Nuus
  • Die weer
  • Bedrywe
    • VEESKOOL
    • DIERE
    • SKOUE
    • TUINBOU
    • MEGANISASIE
    • BEDRYFSAKE
    • BEWARINGSBOERDERY
  • Wild
  • Markte
    • Safex
    • Lewende hawe
    • Veilingspryse
    • PRODUKSIEVEILINGS
    • BVG-KOMPETISIE
  • Kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Grondguru
    • Dierevoeding
    • Regskenner
    • Finansies
    • Chemikalieë
  • Leefstyl
    • Resepte
    • JOU FOTO
    • WINKEL
    • GESIN
    • BOEREBLOGS
    • Opsitkers
  • Berekeninge
    • Voerkraal model vir beeste
    • Voerkraal model vir skape
  • KUNSMIS
  • Wiele
  • OBARO-WINKEL
  • Videos
  • Plase
    • grond-oudit
    • plaasverkope
    • PLASE TE KOOP
  • OPSITKERS

OOREENKOMS TEN OPSIGTE VAN ELEKTRONIESE ADVERTENSIES VRYWARING

As verskaffer van die produkte/dienste waarborg die Adverteerder dat hy/hulle vertroud is met die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming, Wet 68 van 2008 (‘die Wet’) en dat hy/hulle in alle transaksies met Landbou.com aan die Wet se vereistes sal voldoen. Die Wet maak voorsiening vir verskeie verbruikersregte, wat die regte met betrekking tot lewering, teruggawe, openbaarmaking van inligting, kwaliteit en veiligheid van produkte insluit. Gevolglik vrywaar die Adverteerder vir Media24 Bpk. teen enige eise of skade wat Landbou.com of enige derde party mag lei as gevolg van onveilige of geskonde produkte wat deur hulle gelewer is.

PLASINGSVOORWAARDES

  1. Adverteerders, let asseblief daarop dat aanvaarde advertensies onderhewig is aan die volgende voorwaardes:
  2. Slegs standaard-afkortings word aanvaar.
  3. com aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies voortspruitend uit foutiewe advertensies nie
  4. Alle plasings van advertensies is onderworpe aan die voorwaardes van Media 24 en is op aanvraag aan die adverteerder beskikbaar.
  5. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die gehalte van goedere of dienste wat geadverteer word nie. Landbou.com is slegs ’n middel om kopers en verkopers met mekaar in aanraking te bring. Ons is nie verantwoordelik vir enige nagevolge wat spruit uit transaksies wat deur middel van advertensies plaasvind nie.
  6. Ons behou die reg om plasing te weier sonder opgaaf van redes.
  7. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir advertensies van plase en vakansie-oorde wat onder die verkeerde provinsie geplaas word indien die betrokke provinsie nie in die adverteerder se opdrag vermeld word nie.
  8. Geen verantwoorlikheid vir die weglating van advertensies word aanvaar nie.
  9. Geen aanspreeklikheid word aanvaar vir foute in advertensies nie.
  10. Suid-Afrikaanse wetgewing sal van toepassing wees op enige wetlike dispuut wat vir arbitrasie verwys word.
  11. Die adverteerder sal nie op enige wyse inbreek maak op enige derde party se kopiereg of intellektuele eiendom nie.
  12. Die adverteerder sal nie inbreek maak op enige derde party se reg tot privaatheid nie en sal nie enige derde party se persoonlike inligting publiseer sonder hul uitdruklike toestemming nie.

Plaas 'n advertensie

Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes

Hierdie advertensie het verval.

15 Maart 2021

Terug na bo


Terme en Voorwaardes © 2021 Landbou Boer vooruit.