Plaas 'n advertensie

PLAASBESTUURDER VERLANG BYGEVESTIGDE GEMENGDE BOERDERY IN MPUMALANGA VEREISTES: • Saai-ondervinding van verbouing van mielie- en sojagewasse; • Ondervinding van kalibrasie van spuite, strooiers en planters; • Elektriese en meganiese kennis sal tot voordeel strek; • Agtergrond van beeskuddebestuur en toedien van medikasie; • Goeie leierseienskappe vir die bestuur van plaaspersoneel en algemene admin. SALARIS: Onderhandelbaar. Pakket sluit 'n prestasiegebaseerde bonus in. EPOS CV AAN: newmanager.farm@gmail.com

20 Junie 2022

Terug na bo